Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam Village

Kampeer/karavaan
Karavaanstaanplek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die karavaanstaanplek het eie braaigeriewe, wasbak, kragpunt en ligpunt. Gaste wat 'n karavaanstaanplek bespreek, maak gebruik van die ablusieblokke met bad, stort en toilet. Daar is 'n aparte swembad vir kampeerders naby die kampeerterrein. Neem asb. kennis dat gaste hul eie karavaan moet saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentstaanplekke
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die tentstaanplek het eie braaigeriewe, wasbak, kragpunt en ligpunt. Gaste wat 'n tentstaanplek bespreek, maak gebruik van die ablusieblokke met bad, stort en toilet. Daar is 'n aparte swembad vir kampeerders naby die kampeerterrein. Neem asb. kennis dat gaste hul eie tent moet saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fishermans Cabinet
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 stapelbeddens, 'n mikrogolfoond, ketel, yskas en privaat braaigeriewe. Gaste sal gebruik maak van ablusieblokke wat 50 m van die eenheid af is.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Hoofslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, verwarmer, 'n klein koffiestasie, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en toebehore in. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep buite en 'n Weber op versoek. Ontbyt is nie ingesluit nie. DStv is beskikbaar indien gaste ten minste 24 uur voor die inklokdatum reëlings tref.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rietbok-gesinskamer 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Slaapsaal
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 3 stapelbeddens en 1 koningingrootte-bed vir gaste wat op soek is na verblyf vir 1 nag. Gaste het toegang tot hul eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in die gang. Die kamer het ook 'n mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei en breekware wat gaste ook kan gebruik om te braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rietbok-gesinskamer 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Slaapsaal
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 3 stapelbeddens en 1 koningingrootte-bed vir gaste wat op soek is na verblyf vir 1 nag. Gaste het toegang tot hul eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in die gang. Die kamer het ook 'n mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei en breekware wat gaste ook kan gebruik om te braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ribbok Luukse Chalet met 3 Kamers
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Slaapsaal
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 1 luukse en suite-kamer met 'n koningingrootte-bed en 2 standaardkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, DStv in 2 van die kamers en 'n verwarmer en 'n plafonwaaier in elke kamer. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en gaste kan gebruik maak van die ablusieblokke wat 50 m van die eenheid af is. DStv is beskikbaar indien gaste ten minste 24 uur voor die inklokdatum reëlings tref.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive Tree Luukse Chalet met 4 kamers
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 3 kamers met 2 enkelbeddens in elk. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuisie, DStv, 'n kaggel, 'n verwarmer en 'n plafonwaaier in elke kamer, 'n braai- en boma-area en 'n klein eetarea in. Die badkamer het 'n stort. DStv is beskikbaar indien gaste ten minste 24 uur voor die inklokdatum reëlings tref.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Siloam Village vereis dat die kamer-inventaris nagegaan word voordat gaste vertrek, om te verseker dat alles weer op sy plek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01963a8dda7463be48283ce4d50659e980087bacbad128d017621b4d7c2193f5fcd3b56a1e3940110b223fc2517ad0ebd89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 2 Msasa Road Gariep 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.694954 25.76683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem