Siloam Village
Opsomming van Resensie
Shane P - Jan 2021
Gemiddeld
It was deserted, so it was great during Covid.
Bruce H - Nov 2020
Gemiddeld
Lovely comfortable stay, very friendly.
Marina M - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustige omgewing, aangename ontvangs.
Annemarie V - Mrt 2020
Gemiddeld
The place has a nice swimming pool.
Sheryl V - Mrt 2020
Gemiddeld
Overnight stay was safe and secure.
Lees meerNic S - Jan 2020
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en baie behulpsame gasheer.
Philip D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie goeie diens.
Tania D - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker gemaklike verblyf.
Lees meerEsme E - Jan 2020
Gemiddeld
Lieflike oord met die lekkerste kouewater swembad vir die Desember hitte en die netjiese kamer met alle geriewe vir oornag.
Sonja S - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n lekker oornagplek.
Zelda W - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie oase op pad Kaap toe.
Nina R - Jan 2020
Gemiddeld
Siloam village is affordable and small with very clean and functional facilities.
Theo B - Jan 2020
Gemiddeld
Was gerieflik op die pad wat ek gereis het. Sal weer gebruik maak van Siloam!
Bonita S - Jan 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Leon H - Des 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Michelle D - Des 2019
Gemiddeld
Gemaklik en skoon.
Eugene R - Des 2019
Gemiddeld
Neat, safe and friendly.
Kathleen V - Des 2019
Gemiddeld
Dis baie ver uit die roete. Ons het verstaan daar is 'n restaurant, maar daar was glad nie. Nie eers 'n winkel nie.
Annelize D - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Philip D - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Zweli G - Des 2019
Gemiddeld
I am disappointed not to have a simple thing like TV, even if it plays SABC channels only.
Petronella D - Sep 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer!
Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Unieke, mooi, veilige plek.
Renette D - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir jou geld.
Douglas C - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties. Vriendelike diens en pragtige plek.
Cornelia R - Mrt 2019
Gemiddeld
Siloam Village is a place close to earth and heaven!
Karlien H - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker.
Wayne E - Jan 2019
Gemiddeld
Beautiful.
Werner G - Jan 2019
Gemiddeld
Just what is needed.
Marinda J - Des 2018
Gemiddeld
Vriendelike en baie behulpsame mense, sal beslis weer daar oornag.
Desere B - Des 2018
Gemiddeld
Luukse akkommodasie by Gariepdam. Rustige, maar tog vakansieatmosfeer.
Percy M - Des 2018
Gemiddeld
Ons het uitstekende aand gehad. Wonderlike gasvryheid en uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
Prudence M - Nov 2018
Gemiddeld
We had a nice and quite outing.
Herman V - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlik en goedkoop plekkie om te slaap.
Piet P - Okt 2018
Gemiddeld
Goeie diens en baie behulpsaam. Baie skoon en netjies.
Lizelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Fantastiese verblyf en baie mooi plekkie.
Jackie L - Aug 2018
Gemiddeld
Baie aangename halfwegstasie op pad na Gauteng.
Anton V - Jun 2018
Gemiddeld
Siloam Village het baie potensiaal en as als klaar gebou word waarmee hulle besig is, sal ek langer wil bly.
Davinia A - Mei 2018
Gemiddeld
Die kuiertjie by Siloam Village was die trip werd vanaf Kaapstad.
Judy C - Apr 2018
Gemiddeld
'n Baie mooi en lekker plek om te oornag of te bly.
Christelle T - Apr 2018
Gemiddeld
Ek dink dit is bietjie duur vir wat jy kry.
Siloam Village's terugvoer
Good Morning,
I hope that you are well, the unit booked, was a self-catering unit, tea- and coffee-making facilities is only served in the upgraded units. We do apologize for any inconvenience caused and wish you a good week ahead.
Wessel V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie nice.
Amy T - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker en ontspannend!
Riaana D - Mrt 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Charmaine L - Mrt 2018
Gemiddeld
Interessant.
Siloam Village's terugvoer
Goeie Dag,
Ons het die klient herhaalde kere probeer skakel en ook vir haar n boodskap ge sms sodat sy ons moet terug skakel i.v.m met al die ins and outs omtrent haar verblyf, sy het eers toe sy voor die hek was met ons in kontak gekom om te se sy is hier.
Dit is ook belangrik dat die kliente hulle bespreeking deeglik moet ondersoek en lees op die website, wat nie gedoen is nie.
Beste Groete,
Siloam Village Span
Tanya D - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was so so.
Siloam Village's terugvoer
Goeiedag Tanya,
Baie dankie vir die kuier hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Siloam Village
Pierre B - Mrt 2018
Gemiddeld
Siloam Village is bo enige twyfel ons ons eerste keuse in die toekoms.
Siloam Village's terugvoer
Good day Pierre,
Thank you for your reply, and for choosing Siloam as you overnight destination.
Kindest regards,
Siloam VillageTeam.
Johann B - Feb 2018
Gemiddeld
Very friendly and welcoming staff!
Gary G - Feb 2018
Gemiddeld
Clean and comfortable.
Wayne S - Jan 2018
Gemiddeld
Pleasant and friendly.
Frik B - Jan 2018
Gemiddeld
Behalwe dat ons gesukkel het om toegang te kry omdat die hek gesluit was, die klokkie blykbaar buite werking was en niemand hul fone geantwoord het nie, was die res van die verblyf heel aangenaam.
Lees meerRichard I - Jan 2018
Gemiddeld
Absoluut wonderlik.
Annetjie D - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig.
Zelda B - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en vriendelik ontvang.
Retha V - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig en mooi.
Anzel L - Jan 2018
Gemiddeld
Very neat.
Richard I - Jan 2018
Gemiddeld
Absolute oase
Mariska O - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvrye akkommodasie.
Suzette V - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Lizanne H - Jan 2018
Gemiddeld
Siloam Village was 'n wonderlike plek om by te bly.
Rosalie V - Jan 2018
Gemiddeld
Very clean, very friendly and helpful staff, and beautiful breathtaking views of the stars.
Ockert M - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig.
Everett M - Des 2017
Gemiddeld
Absoluut fantasies ons het ons tydtjie terdeë geniet. 'n Baie pragtige plekkie en vriendelike, professionele gashere, net een jammerte ons tyd daar was te kort.
Lerese L - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Ronaldo R - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.
Pieter R - Des 2017
Gemiddeld
Altyd 'n plesier.
Michelle O - Des 2017
Gemiddeld
Ons oornag graag weer daar.
Siloam Village's terugvoer
Goeiedag Michelle,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Beste Groete,
Siloam Village Span
Cornel V - Aug 2017
Gemiddeld
Voel soos jou eie huis.
Siloam Village's terugvoer
Hallo Cornel
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Beste groete
Caroline
Rozanne F - Jul 2017
Gemiddeld
Fantastiese mense en spesiale plek.
Theo K - Apr 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf geniet met voldoende kampgeriewe.
Siloam Village's terugvoer
Goeie Dag Laurina
Baie dankie vir jou terugvoering dit word regtig opreg waardeer. Mag dit goed gaan met julle en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Beste groete
Siloam Span
Wicus C - Apr 2017
Gemiddeld
Baie, baie lekker gebly.
Siloam Village's terugvoer
Goeie dag Louis
Dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit regtig opreg.
Mense sê ons is te vêr van die N1 af, maar weet jy die stilte vir jou siel is die moeite werd om af te draai en die - road less traveled - te vat.
Want alles in ons lewens is 'n gejaag na wind, maar om na 'n plek te gaan waar stilte jou baas is, en die natuur jou genees. Dit is regtig die moeite werd om die ou 45 minute te vat en af te draai al kos dit jou nou 45 minute van jou tyd dit is regtig die moeite werd.
Baie dankie weereens
Caroline en die Siloam Span
Heidi B - Jan 2017
Gemiddeld
'n Ramp, nooit weer nie.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Disaster, never again.
Bathrooms were very far to walk, next morning found out there were toilets next to the kitchen. Our linen was not good, we put towels under 2 pillows, could not call it a pillow. A backpackers against this was 5 star! No water in fridge, had to have our own coffee, no cooldrinks in fridge, electricity went out at 4, could not make anything. Room service in other rooms were nice, but ours felt dirty.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Siloam Village's terugvoer
Good day
We worked very hard this December to make sure our guest was happy.
Sorry for your injury though.
Renette V - Jan 2017
Gemiddeld
Dis rêrig 'n mooi plek en die diens was uitstekend.
Jonny F - Jan 2017
Gemiddeld
Very nice - pity so dry and hot - would like to come again in cooler time. Hated to see camels in tiny camp - no exercise or stimulation - not the right place for animals - not enough space!
Jerman A - Jan 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Lees meerEzeth O - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was baie lekker met vriendelike personeel.
Laurinda D - Des 2016
Gemiddeld
Very peaceful.
Nelda T - Des 2016
Gemiddeld
Ek moes werk en het daar bespreek vir WiFi wat nie beskikbaar was nie.
Siloam Village's terugvoer
Hi Lawrence
Ek het 'n bietjie huiswerk gaan doen na Desember en ek het gesien dat daar nêrens op LekkeSlaap of op TravelGround adverteer word dat ons gratis Wifi aanbied nie.
Jan B - Des 2016
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Kristie B - Des 2016
Gemiddeld
Very helpful and very friendly staff, very impressed
Jaco V - Nov 2016
Gemiddeld
Stil en rustig! Vir seker aan te beveel!
Johann L - Apr 2016
Gemiddeld
Veilig en stil met aktiwiteite vir kinders.
Steyn V - Mrt 2016
Gemiddeld
Nie regtig net vir 2 persone nie, meer gerig op groepe (kinders).
Belinda L - Feb 2016
Gemiddeld
Cheap and cheerful.
Sarel S - Des 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Marius B - Apr 2015
Gemiddeld
Dit was lekker rustig en veilig.
Sean S - Apr 2014
Gemiddeld
A beautiful sunset over the Gariep Dam.
Jan K - Jan 2014
Gemiddeld
Aangenaam!
Leana I - Jan 2014
Gemiddeld
Goed geleë vir visvang by dam.
Erica J - Des 2013
Gemiddeld
Goed.
Dirk C - Nov 2013
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Sarie P - Aug 2013
Gemiddeld
Pragtige cottage.
Hannes S - Jan 2013
Gemiddeld
John is a nice guy and very helpfull.
Nadene K - Apr 2012
Gemiddeld
A diamond in the rough!
Ansie L - Apr 2012
Gemiddeld
We enjoy our stay away from the city
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom