We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Silver Birch Bed and Breakfast

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2023 tot 12 Jan 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Birch Bed and Breakfast is in Ontdekkerspark, Roodepoort geleë en bied jou al die hoogtepunte van die omgewing. Dit is naby pragtige natuurskoon en energievolle sakesentrums. Jy kan uit die menigte toeriste-aantreklikhede kies, soos die gewilde Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine, Kloofendal-natuurreservaat en Wieg van die Mensdom. Die geskiedkundige rykdom van Soweto is binne bereik en Magalies Meander is net 'n kort ent se ry. Flora Hospitaal, Clearwater Mall, Westgate Mall en UNISA Roodepoort is ook naby.

Elke kamer by Silver Birch Bed and Breakfast is gepas na Suid-Afrikaanse riviere vernoem. Die kamers het lugversorging en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiegeriewe is beskikbaar. Gratis internettoegang is ook beskikbaar.

Gaste kan elke oggend ontbyt by Silver Birch geniet en aandete is op versoek beskikbaar.

Die pragtige tuin of terras kan in die sonskyn geniet word. 'n Wasgoeddiens, asook veilige parkeerplek vir jou motor is beskikbaar.

Jou gasheer is naby om te verseker dat jy rustige en genotvolle verblyf het.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Silver Birch Bed and Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Silver Birch Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA074504f6f9a928df599c1c02b93fee8a5a5fbf2bca891d59c2a7f3e05cc83dfaaa0946be7470a8335d18cacf1c67d973612a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 19 Mulder Street Ontdekkerspark 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.146088568297 27.891804780986