Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Dolphin Holiday Apartments 76

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Silver Dolphin Holiday Apartments 76 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Amanzimtoti, Durban met 'n lieflike 180°-see-uitsig.

Die woonstel is op die sewende verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat lei na 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitarea. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die groot etenstafel geniet.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en dit lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Let asb. dat die WiFi afhang van die seinsterkte en dus nie gewaarborg kan word nie.

Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens wat gaste mag gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Silver Dolphin Holiday Apartments 76 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Silver Dolphin Holiday Apartments 76
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Babu Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silver Dolphin Holiday Apartments 76 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a86002ef2e4642529cc859a7809107dffed0e820f54b92e909fe5bf52265f40af581d55ae41772254314142b8374885b97c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.051891021646 30.887898887732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem