We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Silver Exclusive Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 52, Dalmada AH, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Exclusive Lodge bied gasteverblyf in Dalmada AH. Die lodge is ideaal geleë, sowat 14 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.

Verblyf by Silver Exclusive Lodge word in verskeie gastekamers wat 1 of 2 gaste kan akkommodeer, gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met plaaslike kanale, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n yskassie, 'n paneelverwarmer, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word en word in die eetkamer bedien. Die lodge kan ook vir konferensies of spesiale geleenthede soos vieringe of troues voorsiening maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Silver Exclusive Lodge is minder as 10 km vanaf die sakekern met 'n rits restaurante, winkels en verskeie sakegeriewe.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Erfdeel 52, Dalmada AH, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 52, Dalmada AH, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84407ed1fa7319378660c7eb0b16d38149f159361732e78ea6c00561ca943bbaf7733df6317a6013cbad5f991e07bfed495a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) Plot 52 Dalmada AH 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895231822844 29.544651572172