Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Lining Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silver Lining Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die kothuis is apart van die hoofhuis in Ramsgate geleë, net 850 m van Ramsgate se hoofstrand af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies toegerus. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler en 'n versameling DVD's in die sitarea. Gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Daar is waaiers in die slaapkamer en die sitarea.

Die kothuis beskik ook oor 'n semi-toegeboude stoep en draagbare braaigeriewe, sowel as 'n motorafdak wat lank genoeg is vir 'n standaard-voertuig en 'n sleepwa. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die ligging bied maklike toegang tot 'n haarsalon, wassery, restaurante en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Silver Lining Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Silver Lining Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silver Lining Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809ba9affdd9186c16c1391405c16634647b641aab84ad03bc0c47f358c7d4f4b270838858ff54a2181b64356e36de65f6b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1061 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89239425276 30.343473906676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem