Silver Oaks
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Council Road, Lot 37, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kom geniet 'n blaaskans op hierdie pragtige kleinhoewe aan die buitewyke van die vriendelike stad Gqeberha. Silver Oaks bied gaste die geleentheid om die gewoel en gewerskaf van die stadslewe te ontsnap en 'n bietjie dieper en stadiger asem te haal.
Ideaal geleë net buite die stadsgrense, kan gaste ook binne minute al die stad se besienswaardighede geniet, indien hulle wil.
Die eiendom bied 2 eenhede, elk met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n sitkamer met 'n TV.
Die strand is slegs 10 minute weg, en die naaste winkels is binne 5 km. Wildplase en 'n gholfbaan is ook net 'n paar kilometer weg. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n tennisbaan op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Council Road, Lot 37, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Council Road, Lot 37, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang