Silver Lakes Akkommodasie by Silver Palms Guest House | LekkeSlaap
+61
+61

Silver Palms Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Glen Eagle Rylaan, , Pretoria, 0054, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Ons is sentraal geleë, lekker naby talle winkelsentrums, puik restaurante, en geriewe, en ons gaste het maklike toegang tot die N4 en die N1.

Al ons kamers is ruim en elke kamer is toegerus met gratis WiFi, DStv, lugversorging en 'n kombuisie. Die gesinskamer het plek vir 4 mense in 2 skakelkamers wat ook ten volle toegerus is met die nodige geriewe. Die selfsorgkamers is ideaal vir vakansiegangers en diegene wat 'n hele rukkie wil vertoef. Gholftoere en ander toere is beskikbaar by die gastehuis.

Persoonlike diens en gerief is ons hoogste prioriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Silver Palms Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 105 Glen Eagle Rylaan, , Pretoria, 0054, Gauteng
  • Gaste dink Silver Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Glen Eagle Rylaan, , Pretoria, 0054, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHT2Kuoygacvil6mHIJHBk0AoXEqDB3l6OMYlmSOTFDCJh4MBYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 105 Glen Eagle Drive Silver Lakes 0054 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.778573425844 28.367514610291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za