+27
Selfsorg in Potchefstroom

Silver Spoon Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 31 Des 2026.
Prys sluit in
Silver Spoon Selfsorg-eenheid 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en basiese toebehore insluit.
Silver Spoon Selfsorg-eenheid 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en basiese toebehore insluit.
Huisreëls

Linne, handdoeke, komberse, 'n haardroër, seep, handeroom, oorstokkies, watte, sneesdoekies, toiletpapier en skoonmaakmiddels word voorsien.
Koffie, tee, suiker en 500 ml melk word met aankoms voorsien.
Alle vuil skottelgoed word deur Silver Spoon Selfsorg gewas.
Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Eenheid 1 se badkamer het 'n verwarmer.
Eenheid 1 het alle DStv-kanale en Explora-funksies.
Eenheid 2 het alle kanale DStv-kanale.
Die eenhede het 'n sonkragstelsel, noodligte en 'n kragopwekker wat beurtkrag uitskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R975
10 % AF
R 975 R 878
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R975
10 % AF
R 975 R 878
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R975
10 % AF
R 975 R 878
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang