Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Spray

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Spray is reg op die strand in Victoriabaai, 'n klein alkloof op die Tuinroete tussen George en Wildernis.

Silver Spray bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Seafront Beach House, die Seaview Studio en die Sakpas Studio. Gaste kan aktiwiteite soos branderplankry, swem, visvang, snorkelduik en voetslaan reg op hul voorstoep geniet.

Die Seafront Beach House is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Dit spog met 'n stoep wat reg rondom strek, asook draagbare en ingeboude braaigeriewe.

Die Seaview Studio is agter die huis en is geskik vir 3 gaste. Die het 'n oopplan-uitleg en spog met 'n mooi see-uitsig. Die ateljee het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 'n derde gas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie en 'n buitedek met 'n ingeboude braai, tafel en stoele om die mooi strand-uitsig te geniet.

Die Sakpas Studio is agter die strandhuis en is geskik vir 2 gaste. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is net 10 m van die see af en het wel 'n see-uitsig vanaf die dek met braaigeriewe. Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.

Gaste kan dorpe soos George en Wildernis, wat sowat 15 minute ver is, besoek. Vir dag-uitstappies kan gaste ook 'n draai gaan maak in Oudtshoorn wat sowat 'n uur vanaf die eenheid is. Daar is gholfbane in die area soos die George Golf Club en die Links at Fancourt.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Silver Spray
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kusweg, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404ba28ab61384969a0411fcccd3cee87bd38c2757307d81463e484c8f220805ce121b606fdaa9bc87a070f69edd1e0a215f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Beach Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005080557613 22.548444718122