Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Spray

Budget Studio
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Budget Studio is agter die strandhuis en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met OpenView-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is net 10 m van die see af en het wel 'n see-uitsig vanaf die aparte dek met braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. ander gaste.
Silver Spray hef nie 'n skoonmaakfooi of breekskadedeposito nie. Laat asb. die eenheid skoon en los die regte bedrag indien jy iets breek.
Sou jy ’n daaglikse skoonmaakdiens verlang, word ’n addisionele fooi per dag gehef. Dit moet vooraf gereël word.
Silver Spray voorsien linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Gaste moet asb. hul eie braaihout/houtskool en vuuraanstekers saambring.
Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. OpenView is beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaview Studio
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Seaview Studio is agter die huis en is geskik vir 3 gaste. Die het 'n oopplan-uitleg en spog met mooi see-uitsigte. Die ateljee het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 'n derde gas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met OpenView-kanale en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n buitedek met 'n ingeboude braai, tafel en stoele om die mooi strand-uitsig te geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. ander gaste.
Silver Spray hef nie 'n skoonmaakfooi of breekskadedeposito nie. Laat asb. die eenheid skoon en los die regte bedrag indien jy iets breek.
Sou jy ’n daaglikse skoonmaakdiens verlang, word ’n addisionele fooi per dag gehef. Dit moet vooraf gereël word.
Silver Spray voorsien linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Gaste moet asb. hul eie braaihout/houtskool en vuuraanstekers saambring.
Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. OpenView is beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seafront Beach House
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is geskik vir 8 gaste (6 volwassenes en 2 kinders) en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en 'n -kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die 2 slaapkamers lei na 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en 'n slaapbank. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n see-uitsig. Die huis spog met 'n stoep wat reg rondom strek met 'n etenstafel en draagbare, asook ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. ander gaste.
Silver Spray hef nie 'n skoonmaakfooi of breekskadedeposito nie. Laat asb. die eenheid skoon en los die regte bedrag indien jy iets breek.
Sou jy ’n daaglikse skoonmaakdiens verlang, word ’n addisionele fooi per dag gehef. Dit moet vooraf gereël word.
Silver Spray voorsien linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Gaste moet asb. hul eie braaihout/houtskool en vuuraanstekers saambring.
Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. OpenView is beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404ba28ab61384969a0411fcccd3cee87bd38c2757307d81463e484c8f220805ce121b606fdaa9bc87a070f69edd1e0a215f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Beach Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005080557613 22.548444718122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem