Pretoria-Oos Akkommodasie by Silver Stream Studio | LekkeSlaap
+9
+9

Silver Stream Studio

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-venues.

Die landgoed se sekuriteit is topgehalte en dit bied ook 'n pragtige ontspanningsarea met 'n dammetjie, groen grasperke en speelplek vir kinders.

Dié ateljee het 'n dubbelbed, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus en koffie, tee en beskuit word voorsien.

Die ateljee het 'n TV met Netflix en WiFi.

Die kamer lei na 'n privaat balkon waar gaste koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel, maar het 'n privaat ingang.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Silver Stream Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Silver Stream Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Silver Stream Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI0USSnR3vYERVQ3IzsRNoj36asJScvHOzHBBTt6lUgM9zgWtOS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 135 Jaguar Crescent Hazeldean 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.780121096154 28.368511425795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za