LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Stream Studio | LekkeSlaap
+9

Silver Stream Studio

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Silver Stream Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stephen P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees en veilig en mooi.

Ek was baie gelukkig met die diens en die mense is baie vriendelik, well done.

Christiaan V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties

Ek en my verloofde het baie lekker gebly en geslaap, die kamer is baie romanties en die personeel is behulpsaam en gaaf.

Natasha D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons kan net vertel hoe lekker ons ontvang is en hoe gou ons tuis in die eenheid gevoel het. Ons was mal oor die lekker groot stort en sal beslis weer by Silver Stream Studio gaan kuier. Die lys van eetplekke beskikbaar in die omgewing het ook gehelp met ons keuses vir aandetes.

Rachel H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon, netjies, vriendelik en veilig.

Natasha B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met vriende

Voel soos huis.

Plekkie is baie netjies en goed geleë. Dit was die ideale plekkie vir een nag. Elma was baie behulpsaam en het moeite gedoen om te kom groet met aankoms. Baie dankie.

Annerie D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het.

Thinus D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en privaat. Perfek vir wat ons benodig het.

Ek sal verseker weer Silver Stream Studio gebruik in die toekoms.

Koos N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, ons kon net nie die Netflix sover kry om vir ons 'n movie te play nie.

Netflix werk nie!

Heinrich C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Geoffrey E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons was dit 'n baie aangename verblyf.

Puik diens, baie veilig met 5 ster sekuriteit. Mooi omgewing en rustige atmosfeer. Lekker omgewing om te stap en na die voëlgesang te luister. Sentraal geleë vir ons. Netjies en skoon. Dankie Elma.

Silver Stream Studio's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Silver Stream Studio
Marthinus A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus A
Enkelreisiger

Gasvryheid en hulle het aangepas sonder probleme.

Hulpvaardig, gasvryheid, vriendelik.

Corlia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Ons was in Pretoria vir 'n troue en het een aand oorgebly. Die ateljee is gerieflik, netjies, veilig en goed toegerus. Elma is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laan voel.

Carina B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly.

Die woonstel is lieflik en die omgewing veilig en rustig. Dankie.

Ranelda D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjies!

Fantastiese diens, netjiese plekkie en baie veilig!

Ronel D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful little gem.

Beautiful, clean, well-situated little hidden gem. Will definitely want to return.

Amore C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plekkie, veilig en netjies. Sal definitief weer daar bly.

Karl M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en vriendelik.

Die Studio is geleë in 'n sekuriteits-kompleks, wat veiligheid beslis gerusstellend maak. Dit was netjies, skoon, en volkome toegerus met die nodige toestelle; sowel as die ekstras wat altyd 'n bonus is (bv. sjokoladetjies op die bed, beskuit in die kombuis, melk in die yskas). Elma was ontsettend vriendelik, akkommoderend en behulpsaam tydens ons verblyf en dit maak altyd 'n wesenlike verskil aan die ervaring wat mens kry gedurende sulke besprekings. Ons sal beslis weer hier inklok as ons in die omgewing is en ons sal vir seker ander aanbeveel om hier te bespreek.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI0USSnR3vYERVQ3IzsRNoj36asJScvHOzHBBTt6lUgM9zgWtOS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 135 Jaguar Crescent Hazeldean 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.780121096154 28.368511425795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!