Silvermist

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Silvermist is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n gesin van 4 in Ballots Bay.

Dié houtkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en lei na 'n hout dek. Die badkamer het 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n hout dek en kyk uit op die berge en oor die see. Braaigeriewe is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Ballots Bay is in 'n natuurreservaat omring deur berge en gaste kan vrylopende zebras, volstruise, bosbokke en bontebokke sien. Daar is ook 'n verskeidenheid van voëlspesies en die omgewing het heelwat staproetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Silvermist sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silvermist gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R600 per nag (plek vir 4)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false