We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Silvermist Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murexstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Silvermist Cottage is ’n selfsorg-, rietdakhuis in Struisbaai. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en is slegs 100 m van die strand af.

Die huis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 6 badkamers. Drie van die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak, en ’n deur wat na ’n balkon lei. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde kamer is ’n solderkamer met 2 enkelbeddens, en dit beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die vierde kamer is onder en het 2 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer en ’n dubbelglasdeur wat na die veranda toe lei. Daar is 'n addisionele badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het ’n TV met volledige DStv en die perseel beskik ook oor ’n braai-area en tafeltennistafel aan die een kant van die dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Silvermist Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Murexstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murexstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXvSkL6TIv60IbosyTos74sbBCqEWJQslVcaU4epWKxeOdRmq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10) Murex Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.7901225 20.041778