Silvermoon Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silvermoon Gastehuis is in Nigel geleë en bied bekostigbare verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 2 kamers met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n motorhek op die perseel, en daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silvermoon Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]