Glentana Akkommodasie by Silvermoon Self-catering | LekkeSlaap
+11
+11

Silvermoon Self-catering

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R798 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 133, Glentana, Groot-Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silvermoon Self-catering is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Glentana, Grootbrakrivier. Die streek is bekend vir die matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.

Die tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het sy eie ingang. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en maak van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort gebruik.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en kombuisgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan uitsien na visvang, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Silvermoon Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Silvermoon Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 133, Glentana, Groot-Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silvermoon Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R798
per nag (plek vir 4)
Vanaf R798
per nag (plek vir 4)
Vanaf R798
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 133, Glentana, Groot-Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuMjsdKQ73aOvs6gXKQ6kLK0ZmQxtwuJ6NxkGdocn9soxflskTm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R798  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 133 Gleniqua Drive Glentana 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.049771555959 22.29810822725
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za