Silverstreams Lodge and Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silverstreams Lodge and Cottages bied 'n heerlike toevlug op die punt van Oribi-kloof. Daar is selfs wild wat vanaf die aangrensende plase gewaar kan word.

Daar is 2 selfsorg-eenhede, en elkeen het 'n pragtige uitsig, en is uniek gemeubeleer. Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en het 'n randvloeiswembad. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, en sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Daar is 2 damme vir swem of visvang. Die wild kan net aan die ander kant van die heining gesien word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silverstreams Lodge And Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za