Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstreams Lodge and Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Silverstreams Lodge and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nolubabalo D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolubabalo D
Saam met vriende

Amazing.

We had a great a weekend, will come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Ons het 'n lekker naweek gehad, sal weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silverstreams Lodge and Cottage se terugvoer

Thank you for the review. We hope to host you again soon.

Silverstreams Lodge and Cottage
Marike F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek in Oribi Gorge.

Ons familie (9 in totaal) het heerlik vakansie gehou by Silversteams. Die huis is ruim en elkeen het spasie gehad vir lees, kosmaak, kuier, gesels, TV-kyk, swem en ontspan. Die kombuis is goed toegerus en die braai-area is gesellig. Diana was 'n lieflike gasvrou. Baie dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silverstreams Lodge and Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde ons waardeer dit baie, hoop om julle gou weer te sien.

Silverstreams Lodge and Cottage
Nirvasan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirvasan N
Gesin met tieners

We had a good relaxing stay.

Would be good if there was a communal swimming pool and boma area. It will give other guests a place to chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het die twee nagte en een dag daar geniet. Diana was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33a4345ef70d86ed5fad024074fd9f6d7209726dc6688ec75311661d97d877e6452ab5d195443a1ee6c6f08dfdc77908d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 District Road D412 4244 Farm 24/26 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6942158835 30.30939334633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem