Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverton Travel Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 8 resensies vir Silverton Travel Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5
Carel J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel J
Enkelreisiger

Baie lekker en aangenaam.

Die diens was vinnig en vriendelik. Ek is 'n gereelde besoeker aan die lodge met geen probleme met bespreking nie. Sal in die toekoms weer van die webtuiste se dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Piekfyn.

Die verblyf was netjies en het aan alle vereistes voldoen. Die groep het maklik toegang gehad tot nabygeleë winkels, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker nie, baie ongemaklik.

Ons het 11:30 ingeboek toe was die kamer nog nie klaar nie. Die air con het nie gewerk nie, as jy met die dak fan wil aan slaap, is daar een van die hoofligte wat ook aanbly ons moes die globe uithaal. Die stort, as jy die kraan oopmaak spuit die water bo-oor die muur en maak die hele badkamer nat. Daar was geen yskas, ons moes vra vir een. Die buffet-ete was koud en die krummelhoender was heeltemal te hard gebak. Daar word vir jou koeldrank gebring met geen ys nie. Jy kan nie self besluit wat jy wil drink nie. Baie swak sal nie weer daarheen gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David N
Besigheidsreis

Baie gemaklik, goed geleë en netjies.

Enigste probleem was swak WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michael K
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Die ontvangsdame was onvriendelik. Ons wou weet kan sy ons aanwysings gee waar om te gaan vir aandete, sy kon ons nie help nie. Die toilette in my kamer kon nie spoel nie. Met ontbyt was daar net kitskoffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinah N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sinah N
Gesin met tieners

Service is poor but I don't think it's because the workers are bad but rather that the lodge is seriously understaffed!

1. Rooms are spacious and nicely furnished but dirty. We could not even put our luggage on the shelves of the wardrobe as they were dusty, even after telling the staff nothing was done. 2. Reception is not manned on a continuous basis. You wait and call and call for attention. We also realised there were two ladies who were alternating. In addition to taking care of reception they were also the ones cooking and cleaning! 3. While security on the premises didn't look bad, we were shocked to learn that the room doors could not close properly and a closed door can actually be opened from outside! Door security should be one of the biggest things in a lodge/hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

Ek sal weer daar bespreek.

Silverton Lodge is in 'n lekker stil area geleë. Die kamers is baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silverton Travel Lodge se terugvoer

Goeie dag Petro

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering
Sien uit om jou weer te verwelkom by die lodge.

Vriendelike Groete
Tanya

Silverton Travel Lodge
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 460, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNGIyYzc5LTI0ZWUtNDdhZi1hN2VmLWQ5ZTlhNThiZjY2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 460 President Street Silverton 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734534 28.293316