Silvex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silvex Gastehuis bied gehalte verblyf vir gaste wat op soek is na tydelike verblyf in die Piet Retief in die Mpumalanga-area.

Daar is 25 kamers wat bestaan uit eenhede vir 2 tot 4 gaste. Van ons eenhede is selfsorg-eenhede met 'n mikrogolfoond, klein tweeplaatstofie met 'n oond, kook- en eetgerei. Ander is semi-selfsorg met al die bogenoemde geriewe, behalwe die stofie en kookgerei. Elke eenheid het 'n waaier, verwarmer, elektriese kombers, 'n en suite-badkamer, TV met DStv, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede het aparte ingange en daar is onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek. Daar is ook plek vir bote en sleepwaens. Die eenhede word elke dag skoongemaak en wasgoeddienste en bababedjies is beskikbaar indien vooraf gereël. Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad.

Ons is langs die N2-hoofweg na KwaZulu-Natal, Gauteng, Laeveld, Swaziland en Mosambiek. Ons is sowat 3 km vanaf Spur, KFC, Pick n Pay, Sasol en stapafstand vanaf Weeping Willow, 'n plaaslike geskenk- en dekorwinkel met 'n deli, slaghuis en kwekery.

Verblyf vir werkers (koshuisstyl) is ook beskikbaar en bied 'n warm stort, toilette en kookgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silvex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R390 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]