LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simba Safaris African Pride | LekkeSlaap
+24

Simba Safaris African Pride

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simba Safaris African Pride, , Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simba Safaris African Pride is naby Lephalale, wes van die Mokolorivier geleë. Die wildsplaas is minder as drie uur se ry van Pretoria af. Dit is ideaal geleë vir 'n bosveldwegbreek, privaat konferensie of spanbousessie. Hier kan jy wakker word met die gebrul van leeus en die gelag van hiënas in die agtergrond.

Die boskampakkommodasie bestaan uit drie chalets elk met kombuis, een slaapkamer, en suite-badkamer, leef- en eetkamer. Al die eenhede is vir selfsorg toegerus. Die gemeenskaplike geriewe sluit in: 'n vuurherd met onbeperkte vuurmaakhout, braai-area, opelug-rietdaklapa en kroeg.

Simba Safaris African Pride is die tuiste van die wêreld se manjifieke groot katte en bied jou die geleentheid om hulle in lewende lywe van naby te ontmoet. Daar is ook 'n swart impala broeiprojek op die wildsplaas wat besigtig kan word. Die ander bosveldspesies op die plaas kan of op natuurwandelinge of wildritte besigtig word. Simba Safaris bied aktiwiteite soos boogskut, wildritte, perdry, kleiduifskiet, staproetes en bergfietsroetes.

Jy kan 'n piekniek of romantiese boma-aandete bespreek terwyl jy die sonsondergang in die pragtige bosveld bewonder.

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Simba Safaris African Pride
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Simba Safaris African Pride, , Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simba Safaris African Pride, , Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTE3M2NmLWZkYzAtNDIwMS1hMzM1LWViN2Y4ZjZjYjZkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Simba Safaris African Pride Middelboomspunt Farm 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -23.588055555556 28.211111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!