LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simba Safaris African Pride | LekkeSlaap
+79

Simba Safaris African Pride

Selfsorg
Chalet
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bestaan uit een slaapkamer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met stort, eetkamer en kombuis. Die chalet het sy eie tuintjie met meubels en 'n privaat ingang. Toegerus met waaier, muskietnet, haardroër, elektriese ketel, stoof, broodrooster, eetkamertafel, handdoeke en linne.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simba Safaris African Pride, , Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA983615ed57e06a26daa4186b4e157ed00b77129abc87f180fbf1d7bcf4e9c4cd0bc667e6ce966ae170e790eca82dd808f9e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Simba Safaris African Pride Middelboomspunt Farm 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -23.588055555556 28.211111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!