SimbaSun

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SimbaSun bied selfsorgverblyf in Midrand. Die perseel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.

SimbaSun beskik oor 3 aparte huise wat elkeen slaapplek vir 4 tot 6 gaste bied. Die eenhede het elkeen 2 of 3 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Die kamers kan apart of as 'n eenheid bespreek word. Die huise het 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar in die gemeenskaplike areas. Die huise het DStv, braai-areas en swembaddens.

Die perseel bied ook 'n spa waar gaste verskeie masseerbehandelings kan bespreek. Ontbyt en ander maaltye is op versoek, teen 'n ekstra bedrag, beskikbaar. SimbaSun het 'n wasgoeddiens, kindersorgdiens en kamerdiens op die perseel beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SimbaSun gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]