We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Simbia Contractors Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantskopstraat 67, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simbia Contractors Inn bied gerieflike selfsorgverblyf vir kontrakteurs, vakansiegangers en gesinne. Dit is in Vaalpark in Sasolburg. Die huis is verdeel in 2 eenhede en bied slaapplek aan 17 gaste.

Die Classic Holiday Home beskik oor 5 slaapkamers met enkelbeddens en die Comfort Apartment beskik oor 2 slaapkamers met enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na die agterplaas lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n hek en 'n braai-area is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Olifantskopstraat 67, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantskopstraat 67, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690876f07af6b8b93c4546f4566ae7effd117b552c2748299d52914d61b8786dbf2f39be60d927bec37e1213fee15de9ea26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 67 Olifantskop Street Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.775932535039 27.846627676686