We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Simbithi Illala KSB1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi Eco Estate, Illala 70, Simbithi-rylaan, , 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Simbithi Illala KSB1 bied selfsorgverblyf op die Simbithi Ekolandgoed. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Hierdie kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel die tweede badkamer.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, banke om te ontspan en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar vir mediavermaak.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n tafel en braaigeriewe. 'n Dubbelmotorhuis het parkeerplek vir 2 voertuie, met ekstra ruimte vir nog 'n voertuig voor die motorhuis.

Die landgoed is ideaal geleë binne 3 km van Thompsons-strand, 4 km vanaf die Ballito Lifestyle Centre en Junctional Regional Mall, en binne 23 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Simbithi Illala KSB1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Simbithi Illala KSB1
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Simbithi Eco Estate, Illala 70, Simbithi-rylaan, , 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Simbithi Illala KSB1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi Eco Estate, Illala 70, Simbithi-rylaan, , 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f60dbbc502701f50e4380c3595426d663215ab20d2ce49ff9ba8dce37c3d5ceedd038f7a7f33ebb82cfda671a52d7d4d6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 70 Illala, Simbithi Eco Estate Simbithi Drive 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.515456318566 31.219491635478