Simon Bekker Selfsorg
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simon Bekker Selfsorg is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Rangeview, Krugersdorp. Die eiendom bied 'n swembad, wat dit geskik maak vir 'n groep vriende.
Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede badkamer is toegerus met 'n hoekbad.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. 'n Wasmasjien word voorsien vir gerief. Die leefarea het ook 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Simon Bekker Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang