LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simoni Guest House | LekkeSlaap
+18

Simoni Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 22:00
  • Adres: Tanastraat 42, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Simoni Guest House bied verblyf in Welkom. Die gastehuis is naby die middedorp met al sy sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf by Simoni Guest House word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV met plaaslike kanale, M-Net, 'n fliek kanaal, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.

Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste bestel word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, wasgoeddienste en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tanastraat 42, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Doorn Welkom Vrystaat
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 22:00
  • Adres: Tanastraat 42, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZqfSf3SbAuUM5VGpSh7gGl5ilu7UBrMRPIIjaZWMHnu6PJxyv5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 42 Tana Street Doorn 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 22:00 -27.98257 26.7541699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!