Simonstad Akkommodasie by Simonsberg Heights | LekkeSlaap
+8
+8

Simonsberg Heights

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Simonsberg Heights is 'n selfsorgwoonstel teen die berg in Simonstad met 'n asemrowende, ononderbroke uitsig oor Valsbaai. Die woonstel is naby die strand, winkels en restaurante, en ander plaaslike besienswaardighede.

Die woonstel kan slaapplek vir 4 gaste bied en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n outomatiese wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en yskas in. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met skuifvensters wat oopmaak na die luisterryke uitsig. Daar is parkeerplek vir 1 motor in 'n veilige toesluitmotorhuis.

Die gebou word beveilig deur 'n elektriese hek agter die perseel en 'n elektroniese voetgangerhekkie by die ingang.

Let asb. op: Daar is ’n 24 uur-kenninsgewingsperiiode vir alle besprekings en gedurende die skoolvakansie in Desember en Januarie is die minimum-verblyftydperk 10 dae.

Slaapplek

’n Bespreking by Simonsberg Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Simonsberg Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsberg Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNzNlYjBiLWZiZTAtNGU3NS05NjBhLTFkYjQ0OTk2Y2IyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Palace Hill Road Simonsberg Heights 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.186290235296 18.423897083848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za