Klapmuts Akkommodasie by Simonsberg Silo's | LekkeSlaap
+33
+33

Simonsberg Silo's

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Simonsberg Silo's os op ’n wynplaas buite Stellenbosch geleë en word omring deur die manjifieke bergreekse van dié area. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is een van die grootste besienswaardighede in die Wes-Kaap met meer as 145 wynlandgoedere.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n solderslaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamer word via trappe bereik en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea het 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Stellenbosch bied verskeie doendinge wat gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Simonsberg Silo's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsberg Silo's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyzFWrMGH32JOqgNYXyvCsl52uQ3eOdfaEfdNF1FmvPtSRZ813M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 Natte Valleij 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.833723890284 18.880820274353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za