Glencairn Akkommodasie by Simonsview | LekkeSlaap
+31
+31

Simonsview

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeumeeustraat 3, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Simonsview bied selfsorgverblyf in Simonstad, die tuiste van die Suid-Afrikaanse Vloot. Met 3 onafhanklike selfsorg-eenhede, is Simonsview ideaal vir enkellopendes, paartjies of groter groepe wat bymekaar wil wees, maar ook hulle eie spasie soek! Elke eenheid is volledig toegerus en het WiFi.

Daar is 3 selfsorg-eenhede, naamlik Sail Loft met slaapplek vir 4 tot 6 gaste, Nautica met slaapplek vir 2 gaste, en Chart Room met slaapplek vir 2 gaste.

Die historiese en kulturele dorp het Victoriaanse geboue en sonderling straatjies. Daar is 'n verskeidenheid winkels, restaurante en doendinge. Die instansie is binne 40 minute se ry vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Simonsview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seeumeeustraat 3, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsview het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeumeeustraat 3, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NTAwZTNjLTNjOGMtNGM2YS1iODc5LWI1M2ZkNTQyMGE4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 3 Seemeeu Street Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.16717 18.42731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za