Simplicity
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaufortstraat 37, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Simplicity is in Murraysburg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir die koue wintermaande. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is ook braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Simplicity bied 'n unieke Karoo-atmosfeer met 'n uitsig oor 'n ou windpomp en op die berge. Die sterre is ook pragtig saans. Dis stapafstand vanaf die historiese Rooidamme wat steeds kraanwater aan die dorp en gemeenskap verskaf.
Die huis is naby die Ou Waenhuis-koffiewinkel waar gaste heerlike koffie, ontbyt en middagete kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Simplicity sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beaufortstraat 37, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Simplicity het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaufortstraat 37, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom