Simplicity with an Ocean View
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 406 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Simplicity with an Ocean View is 'n oulike vakansiewoostel op die tweede verdieping van Hermanus Beach Club in Hermanus. Die woonstel bied ruim en gerieflike verblyf, wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie en is stapafstand vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n beskutte balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, en 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium is in die woonstelgebou beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Simplicity with an Ocean View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Simplicity with an Ocean View het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom