Simplicity with an Ocean View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Daar word 'n maksimum van 6 gaste toegelaat.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, en die minagting van hierdie reël sal tot 'n boete lei.
Rook is in die woonstel verbode.
Die landgoed se sekuriteit het die reg om gaste te verwyder wat nie die reëls gehoorsaam nie.
Alle handdoeke en skoon beddegoed word voorsien.
In die woonstel is 'n lêer met die WiFi-besonderhede en wenke oor aktiwiteite in Hermanus.
Gaste sal vir enige skade wat die gespesifiseerde breekskadedepositobedrag oorskry, aanspreeklik gehou word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church Street, 200 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang