Wes-Rand Akkommodasie by Simply Grace | LekkeSlaap
+6
+6

Simply Grace

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinusstraat 11, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Simply Grace is in Krugersdorp in Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, groot hoofweë en Lanseria Lughawe.

Die selfsorg-tuinkothuis met privaat ingang en parkering, beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV met volledige DStv kanale.

Simply Grace het 'n swembad en onderdakparkeerplek op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Maropeng-Wieg van die Mensdom, Krugersdorp Gholfklub, die Renoster- en Leeureservaat en Bungee Mogale in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Simply Grace
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinusstraat 11, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Simply Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinusstraat 11, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMmU4NmQzLTk4ODgtNDIwYi1hYThmLWZhZTU3ZWFiYzQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 11 Marinus Road Monument 1739 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.091645578746 27.78275314848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za