Simply M

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en omskep is in 'n tuiste vir gaste. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Die kerkie bied 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n Victoriaanse bad. Daar is 'n stort en toilet in 'n aparte badkamer. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.

Ontbyt is op versoek beskikbaar. Die ruim leefarea het 'n kaggel waar gaste heerlik kan ontspan.

Gaste het toegang tot die tuin, dammetjie en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Simply M sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Simply M gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za