Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply the Best Garden Route Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Simply the Best Garden Route Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Manfred H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie vriendelik en het ons laat tuis voel.

Ons het baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie S
Gesin met klein kinders

Rustig, stil en veilig.

Gerieflik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly, die Grobbies was baie vriendelik mense. Ons is ook dankbaar dat ons ons hond ook kon saam neem. Dit was baie veilig vir hom ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer

Dankie Priscilla. 'n Voorreg om julle te kon akkommodeer. Groete

Simply the Best Garden Route Accommodation
Susan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Enkelreisiger

Heerlik skoon en gemaklik.

Die verblyf word aangebied deur pragtige mense met 'n hart van goud. Plekkie was skoon, netjies en nuut en is gerieflik naby aan die Bayview Hospitaal in Mosselbaai. Ek beveel die verblyf met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer

Baie dankie Susan. Dit was ń voorreg om jou te huisves en hoop jy besoek ons weer in die toekoms.

Simply the Best Garden Route Accommodation
Juliana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Klein, maar cosy en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer

Dankie Juliana, altyd welkom in die toekoms. Die Cave opsie meer ruim en ń bietjie duurder maar waarde vir geld teen daardie prys.

Simply the Best Garden Route Accommodation
Demi V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi V
Saam met vriende

My stay was enjoyable as a first time in the Western Cape and felt very welcome by all around us.

I would highly recommend Simply the Best Garden Route Accommodation. Friendly people. Very safe area. Good distance to the beach and shopping centres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lin-mari W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-mari W
Saam met vriende

Baie tevrede.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar bly. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy P
Saam met vriende

Very neat, quiet and private accommodation and a friendly host.

Safe and secure, comfortable, private accommodation, near to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply the Best Garden Route Accommodation se terugvoer

Thanks Jeremy. Hope to see you soon again.
Kind Regards
Simply

Simply the Best Garden Route Accommodation
Janene V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Volledig toegerus, elke kamer het 'n groot badkamer en huis se uitleg is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44212181e82604d519886b586f2dfa69c64ee634b5f06c81e34e9df469fb7bb77c89856bd797d4941acf7b67a2ce400736e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 Ryk Tulbach Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.181551251487 22.127939077671