Simply Yzer Self-catering Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simply Yzer Self-catering Apartments is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na ’n strandvakansie in Yzerfontein. Dié kusdorpie skuil aan die Weskus en bied lieflike strande, seisoenale veldblomme, visvang-geleenthede en pragtige natuurskoon.
Verblyf word in twee- en drieslaapkamerwoonstelle gebied en daar is trappe wat na die eerste en tweede verdieping lei. Die 2 tweeslaapkamerwoonstelle het slaapplek vir 4 en die drieslaapkamerwoonstelle het elkeen slaapplek vir 6.
Elke eenheid is vir selfsorg toegerus en sluit gratis WiFi, ’n TV met DStv, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel in.
Simply Yzer Self-catering Apartments is sentraal geleë en stapafstand van die strand, winkels en restaurante af. Yzerfontein is bekend vir sy pragtige natuurskoon en lang strande, wat die 16 Myl-strand insluit en vanaf die hoofstrand tot by die Weskus Nasionale Park wat aan die dorp grens, strek.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Buitekantstraat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Simply Yzer Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom