LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sinesan Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Sinesan Guesthouse

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 12 resensies vir Sinesan Guesthouse
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Dikgapha N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dikgapha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and private stay.

Wish pool was clean but everything else worth the price.

Kelly C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly C
Besigheidsreis

Ongerieflik.

Het gebruik gemaak van gastehuis vir verblyf tydens 'n kurses. Plek was vuil, was omring deur geraas en het dit moeilik gemaak om te studeer, het die laaste aand nie handdoeke gehad nie, parkering was verwarrend, maar was gelukkig naby aan ligging van kurses.

Hellen N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellen N
Saam met vriende

Excellent.

The two guys that work there are so professional and make every moment right for us. Our rooms were so amazing. And we really enjoyed our stay. The only disappointment was with the lady, not sure if it’s the owner/manager, as she failed to greet us during our two day stay. She needs to lead by example by creating a welcoming atmosphere. However the guys that work there really made our stay memorable.

Karen B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karen B
Gesin met tieners

Was teleurgesteld.

'n Dag voor ons aankoms is ek meegedeel dat ons familiekamer nie meer beskikbaar is nie, weens gaste wie dood in die familie het en langer gaan aanbly. Ons kamer was baie klein - kon glad nie daarin beweeg nie en ons is die volgende oggend wat yskoud was verder teleurgestel met koue storte. Jy kan ook elke hoes en geluid van die persone in die kamer langsaan hoor, so ek het feitlik nie 'n oog toegemaak nie.

Diandra S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Was vriendelik ontvang en geriewe was voldoende. Kan doen met matjies by die stort.

Willie O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onveilig.

Geen skoon gebottelde drinkwater nie. Stort se vloer is vuil en hou 'n gesondheidsrisiko in. Voorste skuifdeur kan glad nie sluit nie. Verskeie pogings was al aangewend om sy slot te herstel sonder sukses. Ons bagasie was op eie risiko agter gelaat tydens ons funksie. Hoofhek se motor het nie gewerk nie. Aangesien ons die enigste was wat 'n stoep gehad het, het ander gaste met 'n radio daar kom sit en raas.

Harry C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor workmanship inside unit, especially the bathroom area.

The units are badly finished off, especially the bathroom area. The shower access is poor due to the location of the rack that is fixed on the wall. The laundry is good and the queen-size bed is comfortable. The door lock, curtain fixtures needs attention as well as the bed drawers, handle missing. Attention to detail is required to get the unit to standard.

Pierre M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die oomblik sal ek nie Sinesan Guesthouse aanbeveel nie omdat dit blyk of die plek nog veel opknapping benodig en dit nie vooraf gemeld word nie.

Die plek het potensiaal, maar die kamers blyk in 'n stadium van opknapping te wees. Dit is duidelik dat die toerusting/ameublement/versiering en materiaal wat gebruik word van goeie gehalte is, maar die vakmanskap is uiters swak en die afwerking is power. Die kaste het nie deure nie en van die deure is stukkend en vol gate. Die vloerplankies is los en geskraap/gekrap en daar is onafgewerkte pleistergedeeltes. Ons was in kamer 4 waar die badkamerdeur flenters is, een kasdeur "weg" is en die ander stukkend en vol gate aan die binnekant is. Die stof op die rakke in die kas was erg en ons moes dit eers skoonmaak voordat klere ingepak kon word. Die reling waaraan die kantgordyne hang is verkeerd opgesit wat maak dat die gordyne nie kan oopmaak nie. Ek sou dink dat indien mens goeie geld aan die produkte spandeer, jy moet seker maak dat die vakmanne wat dit aanbring/installeer/in en aanbou, meer professioneel sal wees. Die stortvloer se teëls is van die soort wat op 'n "mesh" vasgeplak is en die is weer op 'n onbekende wyse op die vloer vasgeplak, maar daar is geen "grout" ingesit wat maak dat die teeltjies loskom - so is baie teëltjies in die stort los en kan dalk iemand se voet sny, weer eens onprofessionele vakmanskap. Die eienaar kan gerus hierop attent gemaak word, want sou die afwerking dieselfde as die produk gewees het, was die plek 'n pragplek en plesier vir besoekers.

Melany A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany A
Saam met vriende

Positive experience.

Had a good stay. Very neat and comfortable.

Mmathoto Elizabeth M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathoto Elizabeth M
Saam met vriende

It is a very nice guesthouse. Beautiful rooms and very nice customer services.

See stars.

Dikgapha N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dikgapha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and private stay that has all the essential needs.

See stars.

Happy M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

I did enjoy my stay there and it was very good indeed. And I would love to come again next time.

Sinesan Guesthouse's terugvoer

Dear Happy, hoping to see you soon again. You were a splendid guest.
Regards

Sinesan Guesthouse
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABVTKe3aCpEN6MocprxV2Wmd1YT9REowrzkyqeqC8iCkoWUkBjV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 2 Mrytle Street Three Rivers 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.658637553171 27.981039682233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!