St. Helenabaai Akkommodasie by Sinoda Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Sinoda Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sinoda Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arenda A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda A
Saam met vriende

Fantasties.

Die verblyf was lekker, so tuis soos by my eie huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous.

The stay were really nice, home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilando F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilando F
Saam met vriende

Dit was baie, baie lekker, veilig, skoon en gerieflik.

Die gastehuis het ook alles in en die mense rondom was net so gaaf.

Megan R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan R
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Alles was in plek vir ons. Kon nie vir beter vra nie.

Marlon B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon B
Saam met vriende

Was fantasties, sal definitief weer gaan.

Dit was brilliant, die huis was skoon en baie netjies, en die rustigheid waar die huis geleë is, is baie perfect.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Hi Marlon

Baie dankie dit was net 'n plessier.

Sinoda Gastehuis
Paulina L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina L
Gesin met tieners

100%

Everything were just perfect. Cleanliness, everything in place, owners friendly and respectful. The area is perfect.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Dankie plesier, sien uit na julle volgende besoek.

Sinoda Gastehuis
Wilma H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H

Heerlike verblyf. Oulike huis, met alles wat nodig is.

Lekker vakansiehuis. Pragtige sonsondergange, lekker sentraal geleë. Ons sou langer wou vertoef.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Dankie waardeur.

Sinoda Gastehuis
Natasha S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S
Gesin met tieners

Baie gemaklik.

Die plekkie was baie skoon en gerieflik ingerig. Die eienaars is baie vriendelik. Die plekkie is ook baie goed geleë en naby alles.

Theo R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo R
Gesin met tieners

Een van die familie se beste vakansieverblyf.

Baie goed vir 'n familie van 5. Ligging is baie goed. Binne minute van alles in St Helenabaai.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Baie dankie ons is bly julle het dit geniet.

Sinoda Gastehuis
Lizette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon, rustig ontspanne.

Ons het vir 2 verskillende datums daar gebly. Die eienaar het die eerste dag my ingelig waar die sleutel vir ons gebêre word. Toe ons vir die 2de keer 3 dae later daar slaap was die plek weereens beautiful skoon en netjies. Awesome, ek sal volgende jaar weer daar gaan woon. Waarde vir geld.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Plesier en dankie vir die kommentaar, ons waardeur dit.

Sinoda Gastehuis
Edwina B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina B
Saam met vriende

Dis 'n mooi skoon en baie ordentlike ingerig. Dankie.

Die huis het van alles, dit het gevoel soos jou eie huisie. Ek sal enige tyd terug gaan dis 'n stil en veilige dorp.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Sinoda Gastehuis
Carla B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met vriende

Dit was tops!

Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Sien volgende keer.

Sinoda Gastehuis
Cynthia S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Saam met vriende

Baie netjies en alles way jy nodig het, baie dankie.

Die huis is goed ingerig met alle geriewe wat benodig word vir 'n vakansiehuis, baie dankie.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, ons wil graag die beste vir ons gaste voorsit. Ons waardeer u terugvoering en ons hoop om spoedig weer van u te hoor. S

Sinoda Gastehuis
Diana G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana G
Saam met vriende

Great, neat and cosy place.

The place was very welcoming. Felt like a home away from home. Will definitely go back again.

Sinoda Gastehuis's terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit.

Sinoda Gastehuis
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgAoowVE3KpAitfB6SXGTS4QXwfWtIWbv0KDRb9Upupuq7U9LLf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R723  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 8 Mullet Close Habour Lights 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.749688057319 18.010041271892
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za