LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sip A Way | LekkeSlaap
+25

Sip A Way

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Morganbaai en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofstrand is 500 m vanaf Sip A Way.

Dié huis is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n queen dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en badkamer regoor die gang.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die strand en omgewing. Daar is 'n onderdakbraai-area wat baie privaat is.
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir ouer of gestremde gaste nie.

Morganbaai bied verskeie restaurante en doendinge, soos perdry, begeleide staproetes en voëlkyk. Jy kan ook walvisse en dolfyne dophou en die hoofstrand is sowat 500 m ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Sip A Way sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Sip A Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sip A Way het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d0d07d57ed9a1c190c546306de16d85330d3b3fb3f898a0fafb1806bcdcdbe474121fec84f868747997f4e66c119af9f894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 504 Cherrywood Drive Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.71084908266 28.337993814052
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!