Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipres Garden

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jannineke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Sipres Garden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lyndia F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndia F
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, goed ingerig en silwerskoon.

Ons het heerlik gebly. Vriendelik ontvang, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Gesin met klein kinders

Pragtig en baie lekker blyplek.

Ons het die dit baie geniet. Julle is voorberei vir die koue, kragonderbrekings, kinders en babas. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Bly julle het lekker gebly tot n volgende keer.

Sipres Garden
Gavin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Gesin met tieners

Awesome stay!

Very beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Thank you so much for your review, much appreciated

Sipres Garden
Sandiso M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally worth it.

Jana and her family were very nice and friendly, we did not feel like we rented the place, it felt like our home from the time we got there until the time we were getting ready to leave. Just pack a bag and go to Sipres Garden, you will never regret it. Well done Jana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Thank you for your kind words and your great review.

Sipres Garden
Stephne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Beveel die plek ten sterkste aan. So lekker gebly en die mense is baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar bly. Baie netjies en woorde kan nie beskryf hoe lekker ons daar gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen F
Saam met vriende

Baie baie lekker gebly in 'n netjiese en goedversorgde plekkie met heerlike ruimte en vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir 'n baie lekker oorbly. Dit was regtig die beste nog - sal beslis weer kom. Baie dankie vir jul vriendelike diens en hoop om jul gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Tot 'n volgende keer.

Groete
Jannineke.

Sipres Garden
Jana V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met vriende

Absoluut die moeite werd.

Dit was baie skoon, netjies en was baie tevrede met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Dankie Jana, dit was lekker om julle te ontmoet.
Tot n volgende keer.

Sipres Garden
Leon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Absolutely awesome.

We would go back any day. It is everything you need and would want away from home wrapped in cleanliness and hospitality at a reasonable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike gerieflike woonstel, vriendelike diens en sommer net 'n lekker plek.

Ek sal Sipres Garden vir enigiemand aanbeveel - dit is baie ruim en gerieflik met alles wat jy nodig het. Volledige DStv en regtig net 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal verseker weer hier gaan bly as ons Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Dankie Wilna, dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Tot 'n volgende keer.

Sipres Garden
Lerica V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerica V

Fantasties.

Verblyf was skoon en netjies en sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Hoop om julle weer te sien by Sipres Garden.

Sipres Garden
Melissa T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Besigheidsreis

Hands down the best accommodation!

We thoroughly enjoyed our stay at Sipres Garden. Jannineke and her family were extremely accommodating and so friendly and helpful. Definitely the best, value for money, homely feel and clean accommodation. We will definitely only be staying at Sipres Gardens whenever we are in Cape Town. Thank you once again for everything and making us feel like we were at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Thank you, Melissa, great getting to know you guys. See you soon again.

Sipres Garden
Marlene N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met klein kinders

Terugvoering oor Sipres Garden.

Sipres Garden is 'n heerlike, ruim, volledig tweeslaapkamer eenheid met alles wat jy nodig het vir oornag in Durbanville. Motor was veilig agter die hek toegesluit met afstandbeheerde hek en eie privaat ingang. Gaan bly gerus daar vir dit wat jy kry. Baie billike tarief. Knap gedaan! Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sipres Garden se terugvoer

Baie dankie Marlene, ek sien uit na julle volgende besoek.

Sipres Garden
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 2, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77e6424fc7caa4b65f8d8a3c7e7919a051f03477cab859fbf40b3f56a4b828469cf4e2ad61182c41f9f74adb6f207f710fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Sipres Road Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822829625526 18.662534942606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem