Bloubergstrand Akkommodasie by Sir David Selfsorg Kamers | LekkeSlaap
+5
+5

Sir David Selfsorg Kamers

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Ons bied 1 luukse slaapkamer op die grondvloer met 'n aparte ingang wat net 'n klipgooi van die strand af. Blouberg word met ongerepte strande en die wêreldbekende uitsigte van Kaapstad, Robbeneiland en Tafelberg geassosieer. Bloubergstrand is ook wêreldbekend vir ideale vlieërseil-omstandighede. Inkopiesentrums, restaurante en 'n publieke biblioteek is ook binne maklike loopafstand.

Beide kamers het 'n en suite badkamer met stort en 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, rooster en kroegyskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien en elke kamer het 'n TV.

Ons is 19 km noord van Kaapstad-middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg, met moderne hoofweë wat maklike toegang tot die hele peninsula en wynroetes bied.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Sir David Selfsorg Kamers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir David Selfsorg Kamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmOWMyOTE3LTRmMTgtNGY2Yi1hOWE1LTM3NWM1NmM2YTgwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.800386581634 18.461113572121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za