LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sir Lambert's Guest House | LekkeSlaap
+12

Sir Lambert's Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Sir Lambert's Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jolene S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese plek.

Ons het ons verblyf by jul baie geniet. Ons kamer was baie mooi en netjies. Die ontbyt is 'out of this world' lekker. Ek en my man het ons tyd by jul baie geniet. Ons sal beslis weer n draai kom maak.

Steven R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven R
Enkelreisiger

Comfortable and gracious hosts.

Super relaxing place to stay. Great, friendly staff!

Matthea E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

You feel at home immediately. Both Juanita and her staff are great.

Henri V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, tuis, wil weer gaan.

Kwaai, maar vriendelike verwelkoming van die sekuriteit wag, Dolfie. Warm gevoel van eienaar en plek.

Pieter B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in Lambertsbaai.

Stil area met skoon en gerieflike kamers. Behulpsame en vriendelike personeel. Ontbyt was heerlik en Sharon is 'n aanwins vir die gastehuis.

Isaac J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye ontvangs gehad, rustige omgewing en ontbyt was baie lekker.

Was baie goed ontvang. Het onmiddelik tuis gevoel, verblyf baie netjies, ontbyt heerlik, geleë in rustige omgewing naby sentrale dorp, sal weer daar tuisgaan.

Otto N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N
Saam met vriende

Definitief aan te beveel. Skoon, netjies, vriendelik.

Die kamers is ruim, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het was daar, tot koffiehoekie. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt, wat ingesluit was by die baie billike prys, was regtig heerlik gewees.

David W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay, will go again, like the security.

Will go again, friendly host.

Piet H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie lekker plek, alles wat nodig is en goeie ontbyt.

Ingrid V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Pragtige verblyf in die mooie dorp. Vriendelike gasvrou, lekker ontbyt.

Lourens S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelik, baie behulpsaam.

Heerlike ontbyt. Baie rustige area, jy voel heeltemal tuis. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Alles is skoon en jy kan jouself tuis maak. Enige ster wat ek afmerk is veiligheid oor motor wat in by 'n oop pad staan en jy is agter in 'n kamer.

Alberf T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alberf T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vanaf eerste e-pos, was reaksie en terugvoering puik. Baie netjiese en skoon plek, Jy het van begin tot einde geweet wat jy kry. Selfs die ontbyt was puik met hulpvaardige personeel. Wie maak Lambertsbaai lekker. Sir Lambert's B&B.

Francois D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boeke.

Sir Lambert Guest House bied 'n heerlike ontbyt met veelvuldige opsies te kies en te keur. Die Gastehuis se interieur is baie tradisioneel. Vriendelike diens.

Graham H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were extremely happy.

We were very pleased and happy at Sir Lambert's and Juanita was an excellent hostess. The breakfast was superb. There was just one minor thing in our room which requires attention. It is the TV.

Annelie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

Friendly reception and large, comfortable room. Excellent breakfast.

Janine B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Had a lovely stay at the guest house.

Very nice guest house staff is extremely friendly and helpful.

Adele J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Ongelooflike lekker plekkie! Die heerlikste ontbyt. Stil en rustig.

Dit was heerlik om daar te kon oorbly. Mal oor die mense daar. Mal oor die eienaar en die kombuispersoneel wat die heerlikste ontbyt gemaak het. Ek sal elke keer weer daar gaan bly!

Karien M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Juanita en haar personeel is baie vriendelik, asook die viervoet kind wat ons baie mooi opgepas het. Dit is heerlik rustig en ons het die wegbreek geniet. Ons is jammer ons kon nie die warm ontbyt nuttig nie weens ander verpligtinge, maar die ontbytarea was mooi opgemaak, koffie heerlik warm en net lekker cosy!

Monica F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Vriendelike ontvangs gekry en dit was heerlik om hier oor te slaap. Ons gasvrou kan lekker gesels en ons het die heerlikste ontbyt gekry.

Francis B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis B
Gesin met klein kinders

Beste verbly van die vakansie!

Baie behulpsaam, netjies, vriendelike, waarde vir geld! Ons het dit so hier geniet, en waardeer die "personal touch" van die eienaar! Ons sal definitief weer hier gaan bly en vir almal vertel dis die beste plek in Lambertsbaai!

Dries V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en ontspannend. Goeie waarde vir geld!

Juanita en haar personnel het ons baie welkom laat voel en niks was te veel moeite nie. Ons het per motorfiets gereis en sy het ons toegelaat om al 11 uur die oggend ons bagasie in ons kamer te sit sodat ons kommervry by plekkie in die dorp kon stop, sonder om ons te bekommerd oor bagasie op ons fiets. Die aand het sy aangebied dat ons die motorfiets in haar motorhuis trek, sodat niemand aan die fiets peter nie. Sy het ons verblyf baie aangenaam gemaak en ek kan beslis Sir Lambert's Guest House aanbeveel!

Elize V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en hulpvaardigheid en diens is fantasties.

Kamer was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Die diens was uitstekend. Sal weer daar oornag.

Marlene K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus gasvryheid op sy beste!

Pragtige, skoon kamer met reuse stort! Heerlikste ontbyt! Vriendelikste diens!

Beryl L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, net waarna ons gesoek het.

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het alles gehad wat ons nodig sou hê. Dit was baie rustig en ons kon goed uitrus.

Alec B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec B
Saam met vriende

Beste B&B in Lambertsbaai.

Goed geleë, goed geprys met ‘n lekker groot ontbyt wat baie help nadat jy jou vriende se troue tot in die oggend ure gevier het.

Tania H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Enkelreisiger

Relaxing

Warm welcome, good bed to rest, hostess very friendly and accommodating, good breakfast. I was able to change my book in date due to an unexpected work scheduling change. Juanita made me feel very welcome.

Elthea D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toepaslike oornagplek vir diegene op reis.

Kamers is netjies en goed toegerus.

Johanita N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita N
Saam met vriende

Het heerlik gebly. Beveel dit beslis aan.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon en is smaakvol gemeubileer. Dit is beslis bonus dat ons 'n heerlike ontbyt gekry het. Die diens was ook flink.

Gert P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome puik diens.

Ek sal hulle definitief aanbeveel, so opreg en vriendelik is Juanita.

Martin Naeyaert En Ingrid Minne B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin Naeyaert En Ingrid Minne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en goed.

Best wel goed. Op zijn "Afrikaans".

Lunel E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lunel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, smaaklike ontbyt.

Die verblyf was aangenaam en lekker ontspannend. Gaan gerus met gemoedsrus daarheen.

Johan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en goeie waarde vir geld.

Detail georiënteerd, ekstras, mooi setting, netjies en skoon en gasvrye atmosfeer. Heerlike ontbyt en air-con in kamers maak kort werk van hitte. Baie behulpsame gasvrou Juanita.

Lourens S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie huislik.

Gasvrou en hulp baie vriendelik en hulpvaardig. Baie goeie ontbyt. Enige tyd sal ek dit aanbeveel.

Jonathan E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Hartlike ontvang, lekker kamer, smaaklike ontbyt.

'n Great plek om in Lambertsbaai te bly met 'n lieflike beskutte tuintjie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm welcome, great room, tasty breakfast.

A great place to stay in Lamberts Bay with a lovely, secluded small garden area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tania J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met vriende

Goed.

Goeie en vriendelike diens. Ek was hoogs tevrede.

Martin S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Ek sou net meer gerus voel as daar veilige parkering vir voertuie is.

Floyd B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floyd B
Saam met vriende

Sir Lambert's is a lovely guest house.

Stayed in Sir Lambert's last year as well and returned again because it is such a nice stay and excellent hosts. Rooms are superb and comfortable.

Riaan W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W
Saam met vriende

Baie beïndruk.

Ons kom van die Kaap en moes oornag in Lambertsbaai. Ek was regtig beïndruk met Sir Lambert: vir 'n billike prys kry mens goeie gehalte-kamers en geriewe. Die eienares, Juanita, is baie hulpvaardig en vriendelik. Hulle bied 'n baie lekker ontbyt aan wat spek, eiers, boerewors en roosterbrood ingesluit het. Gesondheidsontbyte soos muesli en jogurt was ook beskikbaar. Uitstekend.

Michelle S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S
Enkelreisiger

Rustige netjiese oornagting met heerlike ontbyt.

Netjiese oornagting met heerlike ontbyt en vriendelike mense.

Wena M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou, sowel as die personeel, was baie behulpsaam en vriendelik en goed georganiseerd.

Alhoewel dit op kort kennisgewing was, was ons gelukkig om 'n netjiese, ligte kamer wat voldoen het aan ons behoeftes te kon kry. Die eetkamer en klein sitkamergedeelte met DStv het 'n gesellige atmosfeer geskep. Die volgende oggend is ons verras met 'n smaaklike ontbyt, bedien deur die flinke en hoflike personeel. Vir die persoon wat via Lambertsbaai reis en oornagverblyf soek, sal ek beslis Sir Lambert's Guesthouse aanbeveel.

Ri B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

'n Baie netjiese plek om oor te slaap. Vriendelik en behulpsaam. Ontbyt baie smaaklik. Stil en rustige omgewing. Sal weer van hulle gebruik maak!

Jan R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Gasvry ontvang, ruim goed toegeruste kamer en uitstekende ontbyt.

Cobus B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus B
Gesin met tieners

Dit was soos om by iemand in die huis te bly en ek verkies my privaatheid.

Ek verkies my privaatheid.

Susan B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang met gerieflike kamers.

Dit was maklik om te kry en ons is vriendelik ontvang. Die kamers was baie gerieflik ingerig met goed ingerigte badkamers. Ons kon ys-/vrieskasruimte benut en die ontbyt was asemrowend,

Ilya G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value, nice clean guesthouse that has everything you need.

The guesthouse has good value, the rooms are spacious and comfortable, the WiFi is working well, and the guesthouse is conveniently located, breakfast is nice and satisfying as well. Good choice!

Louise S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend.

Was skepties by aankoms, maar was egter baie verras. Kamer heerlik en volledig ingerig, netjies en skoon met ekstras. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Was 'n lekker oornag.

Willie P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met huislike atmosfeer, tog genoeg privaatheid en netjiese fasiliteite.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese plek met goeie fasiliteite en gratis WiFi. Die eienaars se hond is bietjie van 'n oorlas.

Eugene V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel asof ons tuis was!

Baie skoon en mooi kamer. Lekker ontbyt met gasvryheid regdeur. Baie dankie!

August R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
August R

Dit was wonderlik en rustig.

Ons sal altyd van die akkommodasie gebruik maak.

Hennie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en lekker rustig. Gasheer het ons ge-"chauffeur" na Muisbosskerm!

Was baie verras toe die gasheer aangebied het om ons by Muisbosskerm af te laai en weer te haal! (Ons was met motorfiets daar en pad was onder konstruksie.)

Adriaan D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Baie netjiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer. Parkering in die straat kan besoekers beïnvloed in hulle keuse om daar te bly, veral Gautengers.

Guillaume O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Guillaume O
Saam met vriende

Baie aangenaam met persoonlike aandag.

Sal graag weer hierheen wil terugkeer.

Tobie O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag by Sir Lambert's.

Ons was vir 'n troue in Lambertsbaai en het 'n bekostigbare, ordentlike oornagplek gesoek - dit is presies wat Sir Lambert's ons gebied het. Heerlike, gerieflike kamer met 'n heerlike ontbyt voor ons weer terug huis toe moes ry.

Sean V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker oorgeslaap.

Baie lekker oorgeslaap. Gasheer het ons goed ontvang , Die ontbyt is uit die boonste rakke en ingesluit by die prys van die kamer.

Theo G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, goed geleë, waarde vir geld en skoon en netjies.

Ons het lekker gebly en ontbyt geëet. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat Weskus toe reis.

Hester V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, smaakvol.

Pragtige, smaakvolle verblyfplek. Juanita en die personeel het ons gasvry ontvang en ons het heerlik gebly. Ons sal Sir Lambert's enige tyd aanbeveel - baie dankie!

Gerda N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet

Almal was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die gastehuis is baie netjies en skoon. Die ontbyt is baie lekker.

Conrad L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Baie netjiese perseel en die kamers was ook baie netjies. Ons kamer het 'n massiewe stort gehad en ek weet nie hoe koud dit in Lambertsbaai word nie, maar dit kan moontlik ongemaklik wees met so 'n groot stort, alhoewel dit fantasties was nou in die somertyd. Vriendelike mense.

Leonie D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit akkommodasie was goed en die ontbyt uit die boeke.

Puik diens en ontbyt. Uitstekend. Ek sal dit aanbeveel.

Bruce T - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce T
Gesin met klein kinders

Die eienaars het ons goed ontvang. Verblyf was netjies en geriewe goed.

Die verblyf was wonderlik. Ons het baie tuis gevoel en sal dit vir enige gesin aanbeveel.

Ben E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Baie lekker, skoon plek met ruim kamers en geriewe. Vriendelike ontvangs en diens. Beslis 'n plek om te bly. Ontbyt was baie goed.

Dawid D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D
Enkelreisiger

Dit was goed, veilige verblyf, rustige nagrus, lekker ontbyt!

Die plek is goed geleë in 'n gegoede area, met vars seelug en nie ver van sakesentrum af nie.

Ursula M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier by Sir Lambert.

Ons was sowat 'n uur voor die 14:00 inklok tyd reeds daar. Juanita se man Fritz het ons onmiddellik verwelkom en ons kamer vir ons gaan wys. Toe Juanita sowat halfuur later daar was het sy onmiddellik kom groet en seker gemaak alles is na wense. Die kamer was gerieflik ingerig en daar was alles wat ons nodig gehad het. Juanita se personeel is baie vriendelik en behulpsaam en ons het werklik tuis gevoel by hulle. Die ontbyt was heerlik. Ek sal Sir Lambert enige tyd vir vriende en familie aanbeveel.

Maggie T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie T
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Sir Lambert's Guest House kan ek enige tyd aanbeveel - Hul gasvryheid laat jou dadelik tuis voel. Goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt ingesluit.

Riley W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riley W
Saam met vriende

LekkeSlaap na lekkebly!

Die eienaars is wonderlike gasvrye mense - was so tuis soos by eie huis.

Ha M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ha M
Saam met vriende

Ruim, netjiese en skoon kamers!

Vriendelike ontvangs en netjiese en skoon verblyf. Heerlike ontbyt. Ongelukkig geen see-uitsig.

Hans Jacob Bernardus C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Jacob Bernardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet, goeie diens.

Wynand B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike atmosfeer en puik diens.

Ons was baie warm ontvang buite toe ons daaraan kom en dadelik tuis laat voel. Die eienaar is vreeslik liefdevol en het 'n uiterse warm persoonlikheid. Het ons al die nodige inligting van die ontstaan van die dorp asook die gastehuis gegee en van al die besienswaardigehede en restaurante vertel. Ons sal beslis weer daar tuis gaan wanneer ons weer in daardie area is. Sal dit aanbeveel vir ons vriende en familie.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Donkin Straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NzNjM2U4LWU3NGYtNDRlMS04MjE2LTJkMzIzZWE1OTE5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!