LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sisibala Kothuis | LekkeSlaap
+29

Sisibala Kothuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liefdedal and Biesiesput Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley.

Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, aparte toilet en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die stoep bied 'n uitsig op die wildskamp se watergat, en daar is 'n kaggel en braaigeriewe.

Daar is geen TV nie.

Wildritte en begeleide staptoere is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Wild sluit gemsbokke, springbokke, koedoes, elande, blouwildebeeste, steenbokke, duikers, impalas en vlakvarke in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sisibala Kothuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Sisibala Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Liefdedal and Biesiesput Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sisibala Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liefdedal and Biesiesput Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYTgxYWE0LWZmZmEtNDEwYi1iMjFmLTFiZWIwYWExY2NlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 35 5 1 5 Farm Liefdedal and Biesiesput Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.808831662477 24.505428671837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!