13 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sitruskloof Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis in die lemoenboorde. Die huis is 13 km vanaf Bela-Bela.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 13 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers met bad- en stortgeriewe.
Die huis het 2 sitareas en 'n oopplan-kombuis vanaf die eerste sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n groot voorstoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste is welkom om van die dam op die plaas gebruik te maak. Dis groot genoeg vir bootjies, kano's en tjoeps. Daar is karp, kurper, baars en barber in die dam en gaste mag net op 'n vang-en-vrylaat-basis vang. Die plaas is ook die tuiste van voëllewe, bosbokke, sebras, rooibokke, koedoes, bobbejane en 'n luiperd wat in die aand aktief is.
Daar is voetslaanroetes op die berg. Gaste mag nie ná sonsondergang in die berge wees nie, as gevolg van die luiperd.
Die plaas is 10 km vanaf Elements en 56 km vanaf Zebula-gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sitruskloof Holiday House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang