Tuine Akkommodasie by Six on Scott | LekkeSlaap
+33

Six on Scott

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 6, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeidenheid kafees en restaurante is stapafstand vanaf die perseel.

Verblyf beskik oor 5 individueel versierde gastekamers, elkeen met hul eie unieke flair. Elke dubbelkamer het 'n nuut en moderne en suite-badkamer. Die superieure kamers op die eerste verdieping het ruim badkamers. Elke gastekamer het ook 'n waaier, verwarmer, kluis, internasionale kragpunte, CD- of radiowekkers en haardroërs. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die gastekamers kan as 'n enkelkamer bespreek word, maar die superieure kamers kan ook as 'n gesins- of driedubbele kamer bespreek word.

Begin jou dag met 'n smaaklike ontbyt - op ons sonnige patio of in die smaakvol versierde eetkamer. Ontspan rustig na 'n besige dag in ons gemaklike sitkamer met sy eerlikheidskroeg, boeke en tydskrifte, TV en DVD-speler. Hier kan jy ook ons komplimentêre tee en koffie geniet, of die laaste ure van die dag op ons balkon of veranda deurbring met 'n glas goeie Suid-Afrikaanse wyn.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Six on Scott
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Scottstraat 6, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Six on Scott het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 6, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMGNhYWJhLWJhNWEtNGYxNS1hMWM1LTg5ZjAzYWUwZDIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 6 Scott Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.933079208317 18.418343067169
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za