+39

Stylish Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stylish Studio Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Seepunt, Kaapstad, slegs 100 m van die strand af. Die woonstel vorm deel van 'n nuutgeboude, argitektonies ontwerpte ontwikkeling wat kontemporêre styl met gemak en gerief kombineer, wat dit 'n ideale basis maak om die Atlantiese kus en die lewendige stad te verken.

Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n klein eetkamertafel, en die sitkamer het 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakdek met 'n swembad met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Bykomende geriewe op die perseel sluit in veilige betaalde parkering, 'n gimnasium, gemeenskaplike sitkamers, gedeelde werkruimtes, privaat raadsale en selfdiens-wasserygeriewe. Die gewilde promenade is naby en is ideaal vir stap, draf of om die sonsondergang oor die see te geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 47

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcabcd3d1c8744e3315ae9ea5878bab4666b6f2e89c70997da8611445159995b5192773822285265f4ecba4466f88ec9f5bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 6 Norfolk Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9110451 18.3922732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang