Beskrywing
Elke kamer kan 2 volwassenes akkommodeer. Alle suites het en suite-badkamers met bad- en stortgeriewe met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met 5 DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër, waaier, verwarmer, elektriese komberse, tee-en koffiemaakgeriewe en kroegies in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deelkoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
31-8 dae voor die verblyfdatum: 50% van die deposito word verbeur.
7 dae voor die verblyfdatum: 100% van die deposito word verbeur.
Beskrywing
Elke kamer kan 2 volwassenes akkomodeer. Alle suites het aparte ingange, en kyk uit oor die swembad en tuin. Geriewe in die suites sluit in: TV met DStv, kluise, haardroërs, waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en kroegies.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deelkoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
31-8 dae voor die verblyfdatum: 50% van die deposito word verbeur.
7 dae voor die verblyfdatum: 100% van die deposito word verbeur.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12