Opsomming van Resensie
Karen D - Mrt 2022
Gemiddeld
Fantasties en wonderlik.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Karen. Waardeer!
Bianca D - Mrt 2022
Gemiddeld
Sub-standaard.
Jo-ann K - Feb 2022
Gemiddeld
Pragtig en waarde vir geld.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, Jo-ann. Waardeer dit baie!
Karin V - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Waardeer dit, Karin. Baie dankie!
Ellen D - Aug 2021
Gemiddeld
Gerieflik vir een aand.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Jammer om te hoor van die koue water. Dis nie aangemeld nie.
Daar is wel internet stromingsdienste (Netflix, ens.) beskikbaar, maar gaste moet hul eie inteken-besonderhede gebruik.
Jaco S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê, dankie Eswe!
Joachim B - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie instansie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good establishment.
Very neat and comfy rooms. Good service.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Melise V - Okt 2019
Gemiddeld
Skoon, stylvol en gemaklik.
Danet T - Nov 2018
Gemiddeld
Baie ruim en netjiese plek.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
Dankie, Danet. Waardeer baie!
Gary D - Mei 2018
Gemiddeld
Best stay of the five booked on LekkeSlaap.
Sixteen Guesthouse se terugvoer
It is much appreciated, thank you Gary.
Anel
Melinda H - Okt 2017
Gemiddeld
Rustige omgewing waar mens lekker kan ontspan met vriendelike personeel.
Alex Du L - Apr 2017
Gemiddeld
Dit is was baie netjies, stil en rustig.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12